Posttraumatiese stressteuring

Posttraumatiese stressteuring
Klassifikasie en eksterne bronne
ICD-10 F43.1
ICD-9 309.81
DiseasesDB 33846
MedlinePlus   000925
eMedicine med/1900
MeSH D013313
Mediese waarskuwing

Posttraumatiese stressteuring of PTSS kan ontwikkel nadat ’n persoon blootgestel is aan een of meer traumatiese gebeure soos seksuele geweld, oorlog, ’n groot besering of doodsdreigement waardeur hulle ’n intense vrees of magteloosheid ervaar het.[1] Die diagnose kan gemaak word wanneer ’n groep simptome vir meer as ’n maand ná die gebeure voortduur, soos ontstellende, herhaalde terugflitse, die vermyding van herinneringe aan die gebeure en ’n gereedheid om te vlug.[1]

  1. 1,0 1,1 American Psychiatric Association (2013). Diagnostic and Statistical Manual of Mental Disorders (5de uitg.). Arlington, VA: American Psychiatric Publishing. pp. 271–280. ISBN 978-0-89042-555-8.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search